Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Wes-Kaap

Adventure690

46 - Plettenbergbaai, Wes-Kaap

I am an interesting woman...love motorbikes....going on dual bike adventures. Walking on the beach. Braaing....anything outdoors....on my happiest on a farm or tropical island sitting in the sun...

tusqi

61 - Plettenbergbaai, Wes-Kaap

OUTGOING, FUNNY, WITTY, ADVENTUROUS, DOWN TO EARTH, INTELLIGENT, NEAT, DEDICATED, LOVING, ROMANTIC, YOU CAN ADD ALL THE OTHER SUPERLATIVES ONCE YO GET TO KNOW ME BETTER

Bluesky149

56 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek sien myself as 'n sterk tog sagte vrou. Lief vir die natuur. Positief en passievol vir die lewe. Werk hard en handhaaf balans tussen my werk, familie en vriende. Beskou myself as eerlik en...

Mollies

59 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is vriendelik en soms snaaks, want die lewe is kort. Ek is motorfiets liefhebber. Ry soms n trippie met my motorfiets vir ontspanning. Die lewe is kort, geniet terwyl jy kan.

Smile101

49 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

As jy iemand soek om net jou lewe op te helder en net die mooi in ander sien en hul wil gelukkig maak is ek die een vir jou. Maar moet asseblief nie my tyd mors met leuens en om voor te gee wat jy...

Andre_202

61 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Fun loving honest guy looking for likeminded women. I enjoy watching movies, good food, listening to music and good company.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12