Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Wes-Kaap

KaapseBlom

49 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Lief vir die buite lewe en road trips. Lief vir kosmaak. Gunsteling kos is braaivleis. Geniet om mense te ontmoet en glo natuur sort homself uit. As 2 mense vir mekaar bedoel is, sal hulle bymekaar...

sonskyn58

58 - Franschhoek, Wes-Kaap

Ek is net 'n liefdevolle man wat my lewe voluit leef met soveel liefde om te gee, om 'n vrou vir my te vind, sal die versiering op die koek wees, ek hou daarvan om tyd saam met familie te spandeer...

CoverMeInSunshine

52 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

I'm a kind, caring and passionate woman, just waiting for that special man to share my life with. I love to spend my time outdoors, enjoying time in nature and being active. I'm an avid walker,...

Christo1234

56 - Plettenbergbaai, Wes-Kaap

I'm a friendly, people loving person that do not like issues. I love getting on my bike and just ride and explore what God gave us. Meeting someone that would become my best friend is important to me.

Maatjie07

54 - Velddrif, Wes-Kaap

Ek het n positiewe uitkyk op die lewe en is n groot natuurliefhebber, ek is n plat op die aarde mens, en het op n plaas grootgeword. Ek geniet n verskeidenheid musiek, teater, stap, yoga, reis,...

TalkToMe2205

60 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

I’m one of the few lonesome ones left who is looking for that special connection. I don’t like drama, I want to enjoy my life with someone please, so if that’s you, please apply within!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23