Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oos-Kaap

Buttercup202

35 - Uitenhage, Oos-Kaap

Eks n plat op die aarde boeremeisie hou van die eenvoudige dinge ini lewe. Mal oor die buite lewe en diere is my passie.

Christopher_496

35 - Port Alfred, Oos-Kaap

Wel Ek Kan Nie die mense Se keuses maak Nie maar Ek Glo Ek is n goeie mens en wil ook net altyd mense help🙂

Night_Sky

59 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I love life and Celebrate life whilst living it !! In our search to find that ONE we all have a Check List of expectations: likes/dislikes/looks /height/body etc and so we should BUT: some day we...

gerhard49

49 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is nie hier vir one night stands of enige twak praatjies nie wil graag met dames wat mooi na hulle self kyk gesels en uitvind of daar moontlikhede is, ek is nie haastig of desperaat nie

Dolfyntjie_095

60 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is vriendelik het n goeie humorsin en is nog baie aktief hou van fietsry,en uitspan in die natuur.Ek hou daarvan om mosiack te doen en ver ente te stap .

Herbs69

53 - Gonubie, Oos-Kaap

Ernstig gemotiveerd en hardwerkend, goeie sin vir humor, lojaal en sal Berge versit vir mense vir Wie ek omgee....Ek hou nie daarvan om my so te verkoop nie... Leer my Ken..... Ek is relatief fiks...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021