Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Namibia

SoetrespekvolBaie

31 - Swakopmund

Ek is baie eerlik. Ek is ń baie vriendelike persoon het baie liefde om te gee. Ek geniet om met familie te wees en vriende. Lief vir boeke en het is lief vir besigheid

Sielsoeker289

61 - Windhoek

Ek is n baie gemaklike en liefdevolle persoon. Hou van die buite lewe, uitstapies en sport. Hou van lag en grappe maak, maar kan ook ernstig wees. Strewe na n christelike lewe.

Koerduifie2803

49 - Rehoboth

Baie aangename persoonlikheid het die wereld se omgee en liefde vir mense altyd ander bo myself stel baie respek vir my medemens

Dee101

30 - Windhoek

Shy and confident at the as time. Enjoy travelling and shopping. Honest,drama free,currently studying but would like to broden my horizon.

Boerjtie

27 - Windhoek

So mense beskryf my persoonlikheid as baie friendlik en gemaklik, kom oor die weg met eenige persoon en kan n gesprek van jonk tot out uit voer.. Ek hou daar van as mense eerlik en opreg is en nie...

Namfritz

48 - Windhoek

Because I am a real artist of life with all the up and downs.... But a fighter... First comes always my son, but if he likes you...than we are all OK. And it will be. If you are a good...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021