Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van KwaZulu-Natal

Sielsoeker_131Sielsoeker_131
2
Sielsoeker_131

54 - Ballito, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

What you see is what you get. Geen pretensies nie. Ek is ñ opregte, lojale persoon en gee my alles in ñ verhouding. Hier om opregte liefde te soek, nie hier vir net fun en games en om seergemaak te...

SoekenamaatjieSoekenamaatjie
2
Soekenamaatjie

65 - Margate, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Hardwerkend. Het baie liefde om te gee. Mis maatjie aan my sy. Speel graag golf. Kyk sport, rugby, krieket en golf. Hou van uiteet, braai en stap langs die see. Hou van lag en grappies maak. Hou...

wilnetwilnet
3
wilnet

63 - Port Shepstone, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Opreg gemanierd bedoel wat ek se Doen wat ek se is gemaklik met almal wil net die lewe geniet soos dit geniet moet word Hou daar van om in die natuur te wees hou baie van reis en alles te doen wat...

Willa1234Willa1234
1
Willa1234

48 - Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is eerlik, opreg en vriendelik, sal nooit iemand seer maak nie, alty help waar ek kan. Ek glo in goeie waardes nog.

PippiPippi
1
Pippi

45 - Ladysmith, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is n onderwyser, enkel ma en lief vir diere. Ek is n maklike mens, het n sin vir humor en geen tyd vir drama nie. Ek geniet intelligente geselskap.

Wicus911Wicus911
2
Wicus911

49 - Mkuze, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Want wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor nie. Ek is eerlik en opreg. Hou nie van agterbaksheid nie

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024