Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Mpumalanga

Pearldee_086

35 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

I am fun to be around with, I bland easy with people. I am not a complicated person and I am an outgoing person. Blah blah blah, what you see is what you get. [removed]

TheDomino

63 - Ermelo, Mpumalanga

Live and let live life style and attitude!! Like riding my bike and I'm happier when I'm in the bush somewhere

Pietie1983

38 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Ek s jonk van gees, vriendelik , en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Die see is my ultimate en ek hou van somer en buite wees. My seuns en honde is baie belangrik vir my. Ek haat leuns en...

Popeye450

58 - Ermelo, Mpumalanga

Ek is ń geskeide man met ń passie vir die buite lug. Kamp en stap. Visvang en natuurlewe. Goeie geselser en selfs beter luisteraar. Gesond en vol lewe. Hou van houtwerk en metaalwerk...

Dollie85

36 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is gaaf maar ook vol draad werk Ek is eerlik en opreg en kry lief met alles in my vir die Regte persoon. Eks n goeie vriendin,sielsgenoot en lewens maar en verwag ook dieselfde van jou!’ Ek hou...

Lulu1994

27 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is n reguit mens hou van die buite lewe.Hou van boeklees boeke skryf. Hou van my volks kultuur. Hou van oudhede.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23