Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Limpopo

Sielsoeker220_dpy

59 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

[geskrap]ek is geskei en is opsoek na n man wat God ken en saam my die pad sal stap van geluk en vriendskap Hy moet n nie roker wees en kan saam my n wyntjie drink op sosiale geleenthede.Hy moet...

Dreyer521

37 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

hou van die bos en die veld.plaas lewe is die beste.....vroeg oggend sons op kom is die beste

Trixy2202

38 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo

Ek sien myself as iemand wat fun is, streng maar fun, ek hou van mense, van gesels en kuier, nuwe dinge te probeer ens.

Riekielake8611

35 - Thabazimbi, Limpopo

Just want to live life and enjoy what comes without any regrets be the person i want to be and true to myself

Tweety101

47 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek is skaam en teruggetrokke tot ek iemand leer ken. Dan ontdooi ek en as dit die regte persoon is, sal ek als wat in my is gee om dit te laat werk. Ek lag baie as ek op my senuwees is, en ek...

Wic125

60 - Northam, Limpopo

Ek is soos ek is niks snaaks nie werk hard en respekteer ander se gevoelins maak n grap of twee en kan n grap vat

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021