Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Gauteng

Perdenooi

42 - Boksburg, Gauteng

Ek het Baie om te gee. Ek is lief vir die lewe, die mens en natuur. Ek is nie skaam om die Here se kind te wees nie.

Stompie007

49 - Pretoria, Gauteng

Wil graag die regte opregte een ontmoet om saam my die lewe aan te pak en te sien wat gebeur.

Petrus_S

49 - Kempton Park, Gauteng

Ek is baie gemaklik, ek leef eenvoudig, hou van intelegente gesprekke en “spur of the moment” avonture. Ek hou van “road trips”. My Christenskap is baie belangrik vir my. Ek is n industriele...

Malice2706

43 - Boksburg, Gauteng

Life begins at 40!! The best is yet to come.... daar is niks wat ek nie as n uitdaging beskou nie.

Juffie_Hanlie

53 - Pretoria, Gauteng

Ek is ń positiewe, passievolle vrou wat lief is vir die Here en al oor die 20 jaar skool gee. Ek het nog lus vir die lewe, lus vr gesels en groei saam iemand. Ek wil ons gesinne kan saamsmelt...

Grey22

50 - Pretoria, Gauteng

Kom ons gesels daaroor, dit gaan n tydjie vat so kom ons maak die tyd, verkies om nie dit vooruit te bespreek nie

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23