Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noord-Wes

Smiley_530

43 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is baie sag en liefde vol.Hoe van kamp en netbin die kar te klim en ry.Wees lief vir my wie ek is

Cg57

57 - Brits, Noord-Wes

I am old school, I have a yearning to enjoy my life with a best friend who shares similar values.

11Gogga1

42 - Stilfontein, Noord-Wes

Is nog old school, hou van dinge saam met my mens te doen. Wedersydse respek, baie belangrik. Hou van braai, kamp, visvang en die natuur.

Joban

24 - Potchefstroom, Noord-Wes

Opwindende persoon. Hou van nuwe uitdaagings. Wil graag nuwe mense en hulle belangstelings leer ken. Altyd reg vir pret en pelsier.

Sexykitten

52 - Lichtenburg, Noord-Wes

Eks eerlik,opreg,weet wat Ek soek,Ek is n goeie mens wat weet wat Ek van die lewe Wil hé en wat altyd opreg sal wees!Ek het n passie Vir Diere en. Mense en geniet n braai en kuier Langs n vuurtjie!!

Livaecazi

56 - Mafikeng, Noord-Wes

Smart casual, positive in life, calm and sometimes collective, like jokes, likes cooking, very supportive, open minded, learn from my past, always apply my mind, proactive, likes to share my views...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23