38 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Want wie wil my nou nie ken nie😅..... Eks dan so oulik.... Gemaklik... Hou net jou nonsens vir jouself.... Asb...
38 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
What's real isn't easy... What's easy isn't real
Want wie wil my nou nie ken nie😅..... Eks dan so oulik.... Gemaklik... Hou net jou nonsens vir jouself.... Asb...
58 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is gemaklik met myself en aanvaar mense soos hulle is. Ek hou van diere en kinders en is tevrede om tuis te wees en ontspan of in die buite lewe te wees.
58 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Gemaklikke diere liefhebber
Ek is gemaklik met myself en aanvaar mense soos hulle is. Ek hou van diere en kinders en is tevrede om tuis te wees en ontspan of in die buite lewe te wees.
52 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is ñ diereliefhebber. Daar is baie verskillende dinge wat ek geniet. Gesels met my as jy meer wil weet, dan kyk ons of ons iets in gemeen het.

Tree vir tree

55 - Schweizer-Reneke, Noord-Wes, Suid-Afrika
Omdat ek oulik is en alleen en soek n maaitjie lewe is te kosbaar vir alleen wees elkeen van ons het liefde en geluk nodig

Kom ons skruif ons eie roman
Omdat ek oulik is en alleen en soek n maaitjie lewe is te kosbaar vir alleen wees elkeen van ons het liefde en geluk nodig
61 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is ñ baie ondersteunende vriend wat my alles gee. Hou daarvan om in die natuur te wees veral naby water.
61 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Goeie vriend en kuier maatjie
Ek is ñ baie ondersteunende vriend wat my alles gee. Hou daarvan om in die natuur te wees veral naby water.
53 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek geniet die lewe!Het n 2de kans op dit gekry. Kom lewe en lag saam met my!Opsoek na my donkerkop wat my voete onder my sal uitslaan!
53 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Kom lag en lewe saam met my!