Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noord-Kaap

Groenoognooi

50 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is 'n omgee mens met n passie vir die lewe. Bring graag tyd saam met my hartsmense deur, maar geniet ook n kuier saam met vriende af en toe. Ek speel graag klavier en is mal oor musiek. Goeie...

Bullit01

45 - Postmasburg, Noord-Kaap

Enjoy being outdoors, visiting with friends and enjoying life. Always up for a challenge. Looking for a life partner with the same energy.

Gerry24

44 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is n eerlike en opregte mens ken van swaarkry en pyn. Wat jy sien is wat jy kry en as jy nie daarvan hou hou verby.

MaarnetD

52 - Prieska, Noord-Kaap

I am a honest, hard working person , with a good sense of humor, and strong personality, " all in or all out" person. Very big team player, and want a person to complete our team. With space for...

Jlo456

35 - Kimberley, Noord-Kaap

Goeie maat. Eerlik. Lojaal. Beroepsvrou. Stil in die begin. Hou van mense wat weet wat hul in lewe wil he. Mal oor honde en perde.

Plattelansemeisie

20 - Upington, Noord-Kaap

Ek is kunstig lief vir diere en plaaslewe. Is n onderwyser en n argitek ek is mall oor kinders. Oop lig en kamp is ek mall oor

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.