Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Vrystaat

Daisyseblom123

38 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is n positiewe mens. Ek oordeel ni vinnig ni. Ek hou van kamp,visvang,perdry en motorfietse. Ek doen ook graag DIY projekte. Soos houtwerk en verf ens....Ek is altyd besig met iets. Ek glo jy...

Beertjie950

50 - Bethlehem, Vrystaat

Ek is n fantastiese , avontuurlustige man wat my af dae gewoonlik in die natuur deurbring .Ek is n trotse afrikaner met n sagte hart vir baie dinge soos bevoorbeeld my klein yster seuntjie , diere...

Allaali

50 - Bloemfontein, Vrystaat

Eks eerlik en opreg . Liefde vol . Hou van uit gaan . My familie is baie belangrik vir my . Respek en vertrou

Kolwyntjie89

32 - Bothaville, Vrystaat

Ek is 'n enkel ouer van 'n twee jarige dogtertjie en is al op my eie sedert sy 6 weke oud was. My eerste en belangrikste werk/rol is die van ouer en ek stel my dogter in alles en altyd eerste. Ek...

Johandeere

43 - Parys, Vrystaat

Ek is n persoon wat altyd luister en omgee. Het soveel liefde om te gee. Wil graag saam iemand oud word.

Soektog47

47 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is baie reguit, lojaal en n versorger. Lief vir diere, hou van kamp, dans, lees en sommer net ontspan. Stap graag, my seuns my lewe al is hul uit die huis. Hou nie van onversorgde mans, net...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23