Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Vrystaat

Bloemrosie

46 - Bloemfontein, Vrystaat

Positiewe uitkyk op lewe. Eerlik reguit en opreg Lief vir my God Lief vir diere Eerlikheid, respek baie belangrik! Boeremeisie braai en rugby kyk. Nie Blou Bul nie :-)

Williewerknie

57 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is eerlik en opreg.lief vir Kamp en Hengel.is n natuurmens.lief vir bosveld en stap in die veld.wil nie alleen wees nie.

Meraai075

46 - Harrismith, Vrystaat

Ek is opreg en liefdevol. Ek hou van saam kuier, braai, die natuur, road trips, ens. Vir my gaan dit oor die innerlike. Ek is aantreklik, Maar as jy 'n modepop soek, hou verby. As jy vriendskap en...

Tamz13

39 - Odendaalsrus, Vrystaat

Ek is Wie ek is en gelukkig met my self, ek Wil die lewe geniet in elke opsig. Ek love koffee.

Seaman40

40 - Welkom, Vrystaat

Eks plat op die aarde mens werk in d buiteland kom gereeld huis toe maar my hart soek my pas maat

Wag_jyvirmy

60 - Bloemfontein, Vrystaat

Kom ons geniet die lewe saam. Ek gaan binne kort aansluit, sodra ek vind na wie ek soek. Ek is n gesonde man met geen chroniese siektes nie. Ek het albei my kinders verloor en is geskei. Ek is n...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021