Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kaapstad & Skiereiland

engeltjie732engeltjie732
1
engeltjie732

48 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Eks geskei..eks al deur baie seer..kry nie die regte maat..eks maar eenvoudig..bedagsaam ..vriendlik..sagte hart..n mense mens..hou van knders..werl ook self met voorskool kinders..grt liefde vir...

Billo74Billo74
1
Billo74

50 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Geniet die lewe. Geniet wat ek doen. Ontferm my oor ander, sterk familiemens. Het die pad al gestap, ondervinding is daar. Groot genoeg om te weet waarmee k gelukkig is. Ek like myself genoeg om...

LlulluLlullu
1
Llullu

63 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is my wife mens nie vol nonsense nie en goes with the flow and take life is it comes everyday

MariusdWMariusdW
1
MariusdW

73 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is ń liefde volle man. Wil my liefde deel met n spesiale persoon. Vertoue Lief vir tuin maak Speel tolbal Eerlikheid en belangstelling en aanv

voeltjie_309voeltjie_309
1
voeltjie_309

54 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is 'n lekker mens, lag graag. Baie goeie humorsin. Hou van avonture, geniet dit om te kuier, braai, dans en sommer net die lewe te geniet. Ek is lojaal en altyd daar wees vir jou. Ek hou van die...

Madeliefie20Madeliefie20
1
Madeliefie20

45 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Eks n vredeliewende extrovert en hou daarvan om nuwe dinge te ervaar Iemand wat leef om ander gelykkig te sien maar verwag ook dieselfde van anders

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024