Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Port Elizabeth Gebied

Lora22

57 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is eerlik, opreg, ordentlik, spontaan, positief en hou van lag. Hou van kalmte en geen drama. Leuens is n groot NEE. Ek het nie baggage nie. I know a fool when i see one. No games. No...

Don1974

47 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Former airline pilot, now self employed. Looking for female friend/s or more than friend, open to any relationship possibilities. Recently single after long time. Have 2 Boerboels so you must love...

Blouogies_701

38 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Spontaan. Lewenslustig. Ekstrovert. Betroubaar. Bok vir sports. Godsdienstig. Hou van die natuur en buite lewe. Compassionate en lief vir kinders en oumensies. Lief vir lewe

Megalonely

49 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is n rustig men's wat daarvan hou on te snuggle en musiek te luister en beslus braai.En n glasie wyn te drink.

Utrasonic

65 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Almal sal een of ander tyd dood gaan. Ek sal onhou word vir my absolute eerlikheid. Ek kan nie aan n beter rede dink dat iemand my beter leer ken nie.

Enties

46 - Uitenhage, Oos-Kaap

Ek is nie n persoon vol moods nie ek hou daarvan om te lag en gelukkig te wees. Geniet so n bietjie stap en speel ook so jou en dan squash. Ek geniet ook kook veral meer as ek dit saam iemand doen.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23