Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oos-London - King William's Town

Shelly1979

41 - Oos-London, Oos-Kaap

Ek is n baie goeie persoon met n groot hart, eerlik, en betroubaar, ek gaan altyd uit my pad uit vir anders, genuine, en liefdevol

Deksel77_vbs

64 - Oos-London, Oos-Kaap

Ek het n hart vol shokolade wat ek graag met iemand will deel. Ek is opreg, vertroulik en ander mense se belange is baie belangrik vir my.

Bruinoog6302

57 - King William's Town, Oos-Kaap

Ek hou van die natuur. Lang uitstappies. Ek hou nie van grootpraterigheid nie. Nederigheid is vir my mooi, maar moet ook nie toelaat dat mense op jou trap nie. Stokperdjies; kreatief, kan lekker...

BuzzEC

52 - Oos-London, Oos-Kaap

Honest and respectful quiet introvert enjoy traveling love animals stable employed have my own house car etc no drama or baggage. loyal One woman man. neat established wildlife game reserves don't...

Layla15

18 - Oos-London, Oos-Kaap

Spontaneous I love having fun I love going to art galleries and game reserves For fun I do anything Positivity

Menz88

46 - Mdantsane, Oos-Kaap

Very fun loving out going person love music love to meet nmake new friends respect people's diverse cuktures and religions love to eat watch movies n sports. I need to explore different social...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12