Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oos-London - King William's Town

GesiggetjieGesiggetjie
1
Gesiggetjie

28 - Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is plat op die aarde en liefdevol. Eerlikheid, vertroue en kommunikasie is baie belangrik. My gunsteling kleur is groen. Ek hou daarvan om tyd saam familie en vriende te spandeer.

DonthaveoneDonthaveone
1
Donthaveone

44 - Gonubie, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n goeie men’s en gee baie om vir mense naby my. Very loyal person and family and friendship are important to me.

SielsoekerblueeyesSielsoekerblueeyes
5
Sielsoekerblueeyes

45 - Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Want ek het Baie goeie persoonlikheid en sienvorhemor vriendlik mens persoon. Hou van uidaagings Hou van buite lewe en strand en saam my seun wees

BubbelBeeBubbelBee
5
BubbelBee

51 - Gonubie, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is baie chilled. Is eerlik en opreg, is n omgee mens. Hou nie van n geliegery nie Geniet stilte met n boek of tydskrif. Kan kook

kwvek_removed_kwvek_removed_
1
kwvek_removed_

66 - Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Eks baie sag geaard en liefdevolle mens.Hou van musiek speel kook tuinwerk diere en die strand.N lekker aangename mensie.

Riri007Riri007
2
Riri007

59 - Stutterheim, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is 'n sagte, liefdevolle en betroubare persoon wat opsoek is na opregte liefde en iemand wat my gelukkig kan maak.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024