Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike Kus

Soekliefde2211

54 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ek is n aangename mens om te ken. Hou van buite lewe en geniet kamp. See te sin en te relax.

David1981_721

41 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Is friendlik en hou van gesels is nie bang vir harder werk nie wil graag Mense leer ken geniet om te kuier

Maxi2020

60 - Humansdorp, Oos-Kaap

Ek is n baie outgoing persoon. Ek hou van partyties, Hou nie van mense wat laf raak en mense onsenu. Nie veel stokperjies, diereliefhebber. Hou van diepsee visvang.

Samantha_32_606

38 - Kaap St Francis, Oos-Kaap

I am a outdoor person who loves camping and family is very important to me also love being in the wildlife . looking for someone to share this interests with.I also have a daughter who is my world.

Wollie929

30 - Humansdorp, Oos-Kaap

Is maar n rustige persoon wat soms uitgaan maar sal eerder by huis kuier saam vriende en familie ,hou van die buite lewe,visvang is iets wat ek doen om te ontspan ,hou van bestuur en musiek luister...

Oudmaarniekoud40

73 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ek's JESUS kind, nie n perfekte mens nie, het maar my swak en goeie punte en wil nie hier kom voorgee ek is iemand wat ek nie is nie net om voordeel daaruit te trek nie. Kom leer my ken.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021