Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidkus

Kitty333

68 - Ramsgate, KwaZulu-Natal

I am a good friend to one I connect with. I like walking on beach and keeping slim. Like exercising and doing things together with partner.

Music_Man

48 - Uvongo, KwaZulu-Natal

I enjoy calm and quite. I'm not the world's best conversationalist, and sometimes prefer to just listen. I get on with almost everyone.

Caeser

66 - Margate, KwaZulu-Natal

Ek is n rustige mens met sober gewoontes maar geniet die lewe ten volle. Mal oor dinge doen in die buitelug.

Soekendspes

59 - Ramsgate, KwaZulu-Natal

Ek is heel normaal . Hou van die see en die berge. Wil net gelukkig wees en liefde ervaar. Ek is liefdevol.

cheree

74 - Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Hou van mense. Help graag waar ek kan. Sober persoon en gelowig. Geniet die natuur en buite lewe. Lief vir my huis en mooi tuin.

Tweni

68 - Port Shepstone, KwaZulu-Natal

My uitkyk op die lewe is om gelukkig te wees en te geniet, ander te inspireer, christenskap uit te leef, gym gereeld, waardeer alles wat jy het, hou van stap en die natuurlewe

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021