Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Durban Metro

JuffrouWJuffrouW
3
JuffrouW

55 - Pinetown, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is 'n intelligente, aantreklike vrou wat graag mense wil ontmoet met dieselfde belanstellings. Ek is gelowig, hou van musiek en die natuur. Nie tyd vir kansvatters nie.

EddiesEddies
2
Eddies

55 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek werk hard om af dae lekker te kan speel. Boot ry en Kamp. Road trips en braai. Kom kuier saam met my.

lompies03lompies03
1
lompies03

61 - Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is n goeie mens wat net iemand soek in my lewe. Ons gesels en kyk wat gebeur in die toekoms

wysjouHart12wysjouHart12
1
wysjouHart12

27 - Queensburgh, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Eks is n hopeless romantic, familie kom eerste , kinders is my werk / passie en eks n vrywilliger by n NPO.

Lannie88Lannie88
1
Lannie88

36 - Umhlanga, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Eks n stil mens maar Sal Meer praat as ek gemaklik is en ek Sal ook Meer van my self vertel

elsieveenelsieveen
2
elsieveen

54 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is n goeie mens Hou van lag uit Gaan Hou van Om my lewe te geniet Ek rook Maar drink Nie Ek Sal iets drink Soos op n braai Maar Nie Baie nie

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024