Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Weskus

Liefie602

53 - Langebaan, Wes-Kaap

Eks n baie vriendelike opgewekte mens ..hou van lag en di lewe geniet ..liefdevol en hou van aandag kry en gee..mal oor diere veral perde

Taurus40

40 - Langebaan, Wes-Kaap

Prettig en vol lewe, geen drama, betroubaar, liefdevol, kry altyd wat jy verdien, nie tyd om te mors nie, stuur jou nommer as jy ernstig is

simeonlove

39 - Langebaan, Wes-Kaap

I am fun-loving and kind. I love traveling good food and meeting interesting people. I am a positive person with a great sense of humor. I find life to be full of lessons ready to be mastered I.

Topgun007

35 - Langebaan, Wes-Kaap

Haai almal baie maklik is eerlik en sien altyd die positiewe dinge van mense en ek sal jou maak lag😁😆😆

Vasbyt007

56 - Velddrif, Wes-Kaap

Douwn to earth , old school, kind ,jonk van gees ,bietjie van n free spirit. Lief vir diere ,adventure ,traveling, uitgaan , dans , 4x4 , see , snaggling, stap langs die see en om hopenlik my...

Liefie663

43 - Vredenburg, Wes-Kaap

Ek is baie plat op die aarde, eerlik en opreg. Hou van vriende maak. Baie skaam ook in die eenkant. Hou van my patner drukkies te gee en ek verwag dieselfde. Hou van movies kyk en rustig te...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01