Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Zululand

Donsie1963Donsie1963
4
Donsie1963

61 - Empangeni, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek bedryf n biltong besigheid wat ek naweek markte doen. Ek geniet dit om met mense te gesels en nuwe mense te ontmoet. Ek is spontaan en wil net lag en leef

BarkvallasBarkvallas
1
Barkvallas

39 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is na n lang verhouding opsoek na myself en iemand wat my kan help dit realiseer. Ek hou van musiek, kos maak en intieme wees.

Elize62Elize62
1
Elize62

62 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is goeie kok love om te onthaal so leer my Ken en ek is altyd daar vir jou. Hou van lekker gesels en romantic wees as jy kan gesels kontak my. Was 2jaar gelede op die site maar lyk niks het...

LieweHeksie855LieweHeksie855
2
LieweHeksie855

68 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek hou van kammeraadskap..daai maat met wie jy mooi en lekker dinge kan deel. Bietjie bederf en bederf word.

louis117louis117
1
louis117

43 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Hi daar eks gewone werkende man wat opsoek is na liefde dalk iets meer kom ons kyk waar vat die lewe ons.ek is oop vir eenige iets .

Arra1Arra1
1
Arra1

55 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Introvert, Hou nie van loud mense Hou van see visvang en fiets ry Vat die lewe dag vir dag. Lewe voluit

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024