Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike Mpumulanga

ADRIAANa1999

47 - Ermelo, Mpumalanga

Vriendelik soek vriende hou van vis vang lief die natuur hou van die see ek is maar net n doodgewone mens sonder nonses

Durag

51 - Secunda, Mpumalanga

Vra my, eks n plat op die aarde mens... Soek my maatjie om ons lewens saam te geniet en oud te word.

Selly

29 - Secunda, Mpumalanga

Im focus.. lovely person who loves giggling,a dedicated person when i love i truly do and lastly am a simple person

Johan_gja1985

36 - Secunda, Mpumalanga

Ek is vriendelik en opreg. Ek weet waneer om erenstig te wees, maar vat die lewe self nie te erenstig op nie. Daar is verder baie wat ek kan se oor kreatiewe stokperdjies ens. Op die ou ent leer jy...

Petunia_1

22 - Leandra, Mpumalanga

Because iam a nice person, very bubbly ,loving,caring and very understanding. I like to talk and communicate with people am very open

Tman_201

35 - Volksrust, Mpumalanga

I'm a loving and caring person who wants to be always treated with respect,I'm friendly like talking and playing and also going out for fun

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23