Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike Mpumulanga

vuurvliegie1984vuurvliegie1984
4
vuurvliegie1984

40 - Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika

Energiek, lief vir die lewe, hartsmens. Eerlikheid maak saak. Eks lief vir God en probeer reg leef . Hou van dans en lewe geniet . Ek rook nie en glo nie aan dronk word nie ,sal n glasie geniet...

LiefdeSoeker_282LiefdeSoeker_282
1
LiefdeSoeker_282

25 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is iemand wat net my liefde wil wys en liefde gewys word. Alles kan met kommunikasie uitgepraat word en daar kan vorentoe beweeg word.

VosliefieVosliefie
3
Vosliefie

49 - Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika

Lewenslustig , liefdevolle , avontuurlustige persoon ... Eerlik en reguit... Hou van die see en bosveld Goed opgepaste gemanierde individie....as ek kan , kan jy ook

Andrew503Andrew503
1
Andrew503

29 - Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is meestal stil en terug getrokke, totdat ek meer gemaklik is, sal jou op my hande dra, ek is liefdevol en romanties, sal altyd eerlik wees

Nico333Nico333
2
Nico333

36 - Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika

Baie vrienlik hou van frappe maak hou van rustigheid biekie uitgaan Mal oor braai movies en tyd Saam regte mense

smith128smith128
2
smith128

68 - Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika

Goeie mens genoeg seer gekry en is opsoek na ware liefde .Hou van travel lees kook en buite wees .stap TV .mo

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024