Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Laeveld & Noordelike Mpumulanga

lilqueen

24 - Barberton, Mpumalanga

I'm a very fun and optimistic person I hate being forced into doing things n like romantic surprises My hobbies are cooking n watching TV and gym Things I do for fun is gng to the mall for movies...

Vandeman

45 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Daar is so baie om te doen en te sien en saam te wees hou van baie dinge en pleke en van my werke.

Hugo1953

66 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek is nog gesond en jonk van gees. Baie aktief. Speel golf en muurbal. Goeie morele waardes en behandel dames goed

Cutie250

34 - Hazyview, Mpumalanga

Want some1 to settle down with .truth speaking and loveable always give me his time. Some1 who is open and have faith

ArenaShortcake12

18 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

I'm good at socializing 😊 mh . I love music so much . I'm a motivational speaker , I love speaking my mind . I'm all of about dreaming

Gato9876

50 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek is n hardwerkende, onafhanklike, ordentlike boerseun man wat op soek is na my ander helfte. Agt jaar al geskei met my verlede in my verlede........hou van vakansie. Naweek wegbreek, visvang...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24