Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Laeveld & Noordelike Mpumulanga

Pikkie516

48 - Witrivier, Mpumalanga

Ek is baie lief vir diere. Ek is 'n rustige persoon en 'n introvert. Ek geniet die buitelewe, natuur en die wildtuin. Ek doen line dancing vir ontspanning en vir 'n bietjie oefening.

Tyrese400

36 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Cos I'm willing to learn and love caring for some one who willing to I work for a living have mi own 🏠

LiefieLag

53 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Omdat hul nuuskierig is oor die onbekende en graag die onbekende die bekende maak. Die Reis behoort interressant te wees

TimeMan

52 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Boring is the last thing that comes to mind when you know me . Always pushing the limit , fun and fitness fanatic, energetic ,I love nature and animals , old school romantic , naughty in more ways...

Lowveldgent

45 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Down to earth, done with drama and BS , Not chasing numbers or notches in my bed post, rather a like minded companion for travel and adventure....

Soeker_5758

62 - Komatipoort, Mpumalanga

Ek is lief vir die natuur en is gemaklik om te kamp. Ek hou van die buitelewe en is beslis nie sieklik nie

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12