Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Laeveld & Noordelike Mpumulanga

bosveldnooiopsoekbosveldnooiopsoek
1
bosveldnooiopsoek

38 - Komatipoort, Mpumalanga, Suid-Afrika

Verlore siel opsoek Na n tuiste eerlik lojaal avontuurlistig Bok Vir sports kook as Ek stres bak as Ek verlief is is n goeie luisteraar praat Min is n dinker

peter_90peter_90
1
peter_90

25 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

25 and living life to the fullest! I’m all about the outdoors, gaming sessions, and late-night drives with good vibes. Cooking up something delicious and settling in for a great movie is my kind of...

AdoonsieAdoonsie
2
Adoonsie

52 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is n' mense mens en geniet tyd saam vriende en familie. Ek is n' oop boek wat jy sien is wat jy kry. Geniet die lewe en hou daarvan om te lag. Om te ontspan gaan hike ek gereeld is mal oor die...

sielsoeker163sielsoeker163
1
sielsoeker163

32 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Spontaan Byte leewi Stap visvang kamp byte leewi Maar hou ook van romanties wees En hou baai van diere ook.

NagaapNagaap
2
Nagaap

43 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek hou van die buite lewe, kuier saam vriende en nuwe mense te ontmoed. Ek kan ook rustig wees en movies kyk wanneer die tyd reg is. Ek is avontuurlustig

Bytjie1975Bytjie1975
2
Bytjie1975

49 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek plat op die awarded. Ek se hoe dit is. Eks reguit, eerlik. Nie roker. Hou van braai, musiek luister, dans, fliek.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024