62 - Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Ek is die Here se kind dien Hom opreg, ek is altyd vriendelik, saggeaard, liefde vol vir my mense so ook ander mense. Is lief vir kook en bak en dit sal wonderlik wees as hy ook daarvan hou my te...
62 - Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Kom ons maak ons eie sprokie wereld...
Ek is die Here se kind dien Hom opreg, ek is altyd vriendelik, saggeaard, liefde vol vir my mense so ook ander mense. Is lief vir kook en bak en dit sal wonderlik wees as hy ook daarvan hou my te...
31 - Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Hou van mense ontmoet en te kuier 31 jaar oud single werk op n myn in Phalaborwa soek n vaste verhouding nie om mekaar seer te maak nie
31 - Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Griffin lowe
Hou van mense ontmoet en te kuier 31 jaar oud single werk op n myn in Phalaborwa soek n vaste verhouding nie om mekaar seer te maak nie
33 - Tzaneen, Limpopo, Suid-Afrika
Enjoy good conversation, socialising, creating memories .having fun ,and laughing...i am a pices I speak 3 languages ,I have good listenig and conversational skills
33 - Tzaneen, Limpopo, Suid-Afrika
Sup...
Enjoy good conversation, socialising, creating memories .having fun ,and laughing...i am a pices I speak 3 languages ,I have good listenig and conversational skills
26 - Hoedspruit, Limpopo, Suid-Afrika
Dit gaan altyd vooruitstrewend. Opsoek na geleenthede waar ek kan uithelp as 'n vrywilliger oor naweke. Ek is altyd vriendelik en vrygewig
26 - Hoedspruit, Limpopo, Suid-Afrika
Nuut in Hoedspruit, opsoek na avontuur en vriende!
Dit gaan altyd vooruitstrewend. Opsoek na geleenthede waar ek kan uithelp as 'n vrywilliger oor naweke. Ek is altyd vriendelik en vrygewig
62 - Tzaneen, Limpopo, Suid-Afrika
Ek is baie lojale vriendin en n liefdevolle mens wat hou van fisiese aanraking. Ek glo in my Hemelse Vader en dit is vir my baie belangrik. Ek is baie lief vir my kinders en kleinkinders. Ek geniet...
62 - Tzaneen, Limpopo, Suid-Afrika
Musiek liefhebber. Kom ons skryf ons eie song
Ek is baie lojale vriendin en n liefdevolle mens wat hou van fisiese aanraking. Ek glo in my Hemelse Vader en dit is vir my baie belangrik. Ek is baie lief vir my kinders en kleinkinders. Ek geniet...
49 - Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Ek is opsoek na vriende. Ek wil nie geteiken wórd vir goed wat net in die huwelik is nie want dis heilig. Ek is wel geskei maar dit maak nie van my n slegte mens nie, my ex het my verneek met sy ex...
49 - Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Net Vriende