Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Wynland

Nanoo

48 - Stellenbosch, Wes-Kaap

I'm a sociable, fun, jovial person looking to meet new people in my area to go on little adventures with. Let's explore this beautiful part of the world together!

Swys

47 - Franschhoek, Wes-Kaap

Ek is wat jy sien hou van aandag en liefde gee braai en pot maak en van die buite lewe

Bruce_McB

24 - Stellenbosch, Wes-Kaap

I just recently moved to the western cape and I’m looking for a friend to explore this beautiful city with. I’m a social person who rather prefers to stay indoors, i know there is a contradiction...

Skrlmnky

37 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is eerlik, sag, vriendelik en opreg. Ek Hou van lag en liefie. Ek is nie iemand wat jou as person Sal Verander nie. Ek Sal jou kan wys wat geluk is

Lonelyguy250

37 - Stellenbosch, Wes-Kaap

I am a quiet person,but would like to meet someone special. I like to watch movies and series in my spare time. Also like traveling and walking on the beach during sunset.

Liefdesoeker2005

52 - Paarl, Wes-Kaap

Omdat ek n baie goeie persoon likheid ht EK hou van uitgaan maar verkies tog om ook rusting by huis te kuier saam goeie vriende. EK hou van sing

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12