Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike-Limpopo

Hlonipho

19 - Elim, Limpopo

I want to be known because I'm a very calm person and also god-fearing and a dream chaser.i love to dance and also love to be surrounded by people

DeNecker

24 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo

Stel belang om my vriendegroep te vergroot en nuwe mense te ontmoet. In mens se besige lewe kry jy nie altyd tyd nie.

Interpreter

49 - Thohoyandou, Limpopo

I'm loving, friendly and caring person who is faithful n honest. I don't like lies. My hobbies are reading, listening to gospel music and watching TV. I like nature, and like to go out for fun

Blienkir

61 - Musina (Messina), Limpopo

Ek is n baie gesonde, lewenslustige en energieke persoon. Het n sagte geaardheid. Hou van mense (veral kinders wat swaar kry). Baie lief vir diere.

Gert777

65 - Marken, Limpopo

Soek eerlike persoon wat lief is vir die natuur, tuinmaak, kook en om die lewe te geniet. Hou baie van fiek en buite lewe.

Witney

30 - Giyani, Limpopo

Hi stalker let's go for it.. Ask what we wanna know all the best.. Your welcome let's get to know each other

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24