Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike-Limpopo

Bekkiebok32

32 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo

Ek is n rustige stil vrou Hou my op my plek ek geniet die Klein dinge in die lewe Meer as geld geskenke of besittings aandag respek vertroue en liefde maak Meer saak ek het Hou van baie dinge maar...

JeffGboy

34 - Giyani, Limpopo

Lovely, kind, loyal, a create guy and more. I trust in God and I love God the most. I hate lies and unfaithful people

Xavier_226

23 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo

Well ek is snaaks en Hou daar van om mense te maak lag hou van motocross bikes en om hulle te ry en in my af tyt hou ek daar van om games te speel en music te luister

Oldsoul7

27 - Thohoyandou, Limpopo

Ek is 'n ou siel vas gevang in die verkeerde eeu; nietemin is ek oopkop en ontvanklik van die wêreld waarin ek myself vind. Ek is lief vir musiek en leesstof, maar geniet ook my televiesie tyd...

_Blue1

27 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo

Im a person who got positive vibes all the time, I enjoy spending time with my significant other enjoying each other and building each other on what we struggling with individually. [removed]

EpaaMakhubele

18 - Giyani, Limpopo

Am a funny person very loving and loyal I like being around people Am an acoustic guitar player I can sing I love being myself nd not trynn to be someone else

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12