Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Westelike-Limpopo

I67

18 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Am sweet ,caring ...i love having fun to enjoy every moment ...am a young teenager looking for a life time partner

Henk1965

54 - Vaalwater (Mabatlane), Limpopo

Ek is Vriendelik en openhartig en ek hou van Eerlikheid.......... ... maar haat oneerlikheid. Ek is mal oor Jag en skyfskiet asook enige ander xtream sport wat jou "over the Edge" dry as dit by...

Annatjie2002

44 - Thabazimbi, Limpopo

I have a great personality I like nature and to do stuff fun stuff together laugh and spend time with loved ones. Dislikes is fake people and if people hurt other people. I like to fish i love...

KhumaloA1

39 - Thabazimbi, Limpopo

Respect caring nd n out love to meet new people.nd to travel.easy person.lov watching football nd movies nd love story

Narabos

48 - Thabazimbi, Limpopo

Hierdie bosnimf is ñ interesante ekstrovert....ñ avontuurlistige natuurliefhebber, wat ñ leeu uit ñ boom kan skiet.... want ek kant.... wat daarvan hou om te bak en brou.... te bederf....en vele...

Ouman123

64 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Opgewek spontaan bok vir sports en sommer alles wat lekker is gelowig en lus vir die lewe en kan baie liefde gee

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12