Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike-Gauteng

RoseDiamond

52 - Pretoria, Gauteng

Waarom wil jy langer soek as ek jou lewe kan ophelder! Eks 10 uit 10 spontaan, avontuurlustig, adrenalien aangedreef, buite lewe en beslis n bok vir sports! As jy kans sien vir n tyd van jou lewe...

Trompie_404

59 - Centurion, Gauteng

Ek geniet dit om tyd te wei aan eerlike mense met opregte intensie. Geniet fietsry, stap ,bietjie draf.My gunsteling tyd verdryf is tuinmaak.Ek het nie n probleem met kuier mense nie, maar verkies...

MissPose

27 - Pretoria, Gauteng

I'm a fun person Very attractive Ambitious Smart and clean Outgoing Adventurous Kind Godly Woman And I'm just than person you won't get enough of ;-)

Live2Love_Love2Live

34 - Centurion, Gauteng

As kind moes ek baie verhuis a.g.v my pa se werk, daarom was ek in 11 skole altesaam en dit het veroorsaak dat ek nie kinderdae vriende en vriendinne het nie en waar is mens veronderstel om mense...

Dreambig

56 - Pretoria, Gauteng

I’m fascinating with a zest for life Wicked sense of humour Living my life’s purpose Accomplished Educated Selfless Energetic I love ME🥰

_removed_123kOo

65 - Pretoria, Gauteng

Te lank alleen, die lewe stap aan en dit het tyd geword om iemand te ontmoet wat saam wil stap.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12