Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike-Gauteng

MaakMYjouTequila

52 - Pretoria, Gauteng

Ek is so iets van ALLES, met tyd sal jy alles weet en beleef. Ek IS emosioneel en geestelik gesond. Ek is rustig en praat oor dinge. My huis is 'n plek van vrede en normaal wees. Ek werk hard....

Pampoenbreker

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is dalk nie die mooiste nie, maar beslis ook nie lelik nie. Dalk nie die slimste nie, maar beslis nie dom nie. Jy sal nie spyt wees nie

Stukkie

44 - Pretoria, Gauteng

Ek dink ek is n spontane mens wat houbvan lekker kuier en gesels. Eerlikheid en respek is maar altyd wenners. Ek probeer om n positiewe uitkyk te hê. Effe moeg vir alleen wees en ja ek het kinders...

1973kewer

47 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik Eerlik Hou van kamp en buitelewe Lekker braaivleis Goeie christelike waardes Nie roker Goeie beroep Selfstandig Waardeer die klien dingtjies

PaPiet

59 - Pretoria, Gauteng

Wanneer ek liefhet gee ek my hele wese. Ek wil die rede wees hoekom jou dag helder is elke oggend. Ek wil mag koester en oppas, sonder om te moet "kwalifiseer" op enige nie Goddelike wyse nie.

MariB2

49 - Centurion, Gauteng

Vir die afgelope 20 jaar het ek myself gevestig as 'n sterk onafhanklike vrou in die besigheids wereld en as enkel ouer. My passie vir my werk en my familie is wel bekend. En nou besef ek dat ek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.