Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oostelike-Gauteng

VK21

48 - Boksburg, Gauteng

Wil graag nuwe mense leer ken. Hou van kuier, braai en net niks doen dae. Kommunikasie en eerlikheid baie belangrik vir my. Baie lief vir diere, dans, lekker eet en net om die lewe te geniet.

Robo

59 - Benoni, Gauteng

Hi There. Great sense of humour. Can cook a bit. Like reading and game park's. Travel when i get a chance.

Eerlikheid

57 - Boksburg, Gauteng

Ek is opreg eerlik sagmoedig. Mense mens. Extrovert. Glo in goeie kommunikasie. Lief vir my Skepper.Maklik om oor die weg te Kom.

Wideway

48 - Boksburg, Gauteng

I am a people oriented person who loves outdoors . I enjoy meeting and mingling with different people. In short I love fun.

Mammabeer123

36 - Brakpan, Gauteng

Ek is wie ek is geen voorgee... Ek soek na my stukkie in die son. Seker dit nie te veel gevra nie..

Gog1978

43 - Kempton Park, Gauteng

Ek is iemand wat glo in Liefde, geloof, respek en eerlikheid. Die lewe is n uitdaging elkeen van ons het iemand nodig om mee te deel en wie nie waag nie gaan nie wen nie ..ek hou van die buitelug...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021