Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike-Gauteng

Smiles79

41 - Meyerton, Gauteng

Ek is nie hier vir hook-ups nie, maar iets opreg. Old fashioned. Opreg, eerlik en baie reguit. Kom ons gesels....

JouSkelmpie

44 - Vereeniging, Gauteng

Hou van kos maak....movies...bui te lewe..visvang...berg e...mal oor di see..hou van diere...veral Rottweiler honde..di res moet jy maar uitvind ne

OBO1

24 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek hou van adventure en uitkom en dinge doen maar, ek is ook iemand wat n couch potato kan wees en movies kyk of net lui wees... Ek is spontaan en n bok vir sport, kan besluitloos wees weens ek...

Lee96

23 - Vanderbijlpark, Gauteng

I am a fun, lively, smart and kind person, complain less and just mostly appreciative. I enjoy reading, cooking, sports, dance and some good music.

Marius_455

35 - Meyerton, Gauteng

Ek is oop en eerlik. Mors nie tyd nie, weet wat ek wil hê. Is 'n baie cool persoon om saam mee te kuier. Ek hou van kamp, 4x4, duik, musiek feeste. Is baie relaxed.

Evaliciouz

33 - Vereeniging, Gauteng

I am a very vibrant person with a warm personality.I want a man that would match my energy share in my passions.I love sports and to keep fit if you up for it you are my guy. Loyalty and respect is...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24