Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Namibia

sielsoeker64_mkb

24 - Swakopmund

Ek is lieflik. Opbouend en vriendelik. ek hou daarvan om vriende te maak en uit te gaan. Ek deleurstel nooit

Pablok

53 - Windhoek

Ek is maar net N normale person wat sopas walker geword her en besef her my huwelik is op die rotse... Sy is n narcissist.... En het my lewe deurmekaar gemaak... En nou were die wereld ervaar en...

LekrLag2020

61 - Windhoek

Baie sin vir humor. Goeie maat. Hou van buite lewe. Die lewe is n lied. Hou van kamp en goeie geselskap.

Ladyrainbow300

34 - Windhoek

It's always good to meet new people, u never know when u find your match, learning from each other, Im the crazy type, funny at the same time without noticing it I believe in honestly and hate the...

Sonneblom_7

33 - Windhoek

Hierdie is n nuwe ervaring... Ek is n ekstrovert, het n goeie sin vir humor. Ek hou van n lekker braai en kuier. Ek is mal oor musiek. Ek het n passie vir die lewe. Ek hou daarvan om ander te bederf.

PeterS_960

50 - Swakopmund

Looking for my soul mate. Longing for her. I'm looking for that girl that I can believe in above all else. That girl that I can give my all to. Is it you? Just talk to me and let's find out.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12