Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Wes)

Tutie967

56 - Christiana, Noord-Wes

Ek is opsoek na n sielsgenoot saam met wie ons twee net onsself kan wees sonder om voor te gee. Materialisme is nie meer belangrik in my lewe maar wel innerlike en geestelike lewe.

Gentleto

55 - Vryburg, Noord-Wes

Soek n maat om die sonopkoms en ondergang saam my te ervaar. Sonder voorgee. Kom ons wees daar vir mekaar in lief en leed

Johndeere425

34 - Delareyville, Noord-Wes

Ek is n man van God en sal altyd my skepper dien al gaan dit swaar in moeilike tye.Dankie Here

Cheffie1010

30 - Vryburg, Noord-Wes

Ek is eerlik en opreg. Ek wil iemand ontmoet wat dinge aaam met my kan doen iemand wat nie speletjies speel nie ek is baie lief vir diere. Ek hou van braai saam vriende of net n lekker movie kyk

Litmus

21 - Vryburg, Noord-Wes

Am a kind,honest and very respective person.i don't like hanging out with friends. I don't talk alot.i love watching TV Nd reading....What in love about me is that I love my family

Attie107

30 - Vryburg, Noord-Wes

I am considered shy, down to earth and hardworking. I enjoy the company of a few but good quality friends.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01