30 - Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Eks spontaan en liefde vol. Eks n buite lewe mens en hou van avontuur. Ek het n baie positiwwe uitkyk op die lewe en glo mens kan van als n sukses maak as jy wil...
30 - Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Moenie met n roos speel as jy nie die doring kan vat
Eks spontaan en liefde vol. Eks n buite lewe mens en hou van avontuur. Ek het n baie positiwwe uitkyk op die lewe en glo mens kan van als n sukses maak as jy wil...
62 - Christiana, Noord-Wes, Suid-Afrika
lekker om saam te kuier en mekaar te leer ken. ek is lief vir motorfietse en spoed moet my pasie deel.
62 - Christiana, Noord-Wes, Suid-Afrika
hou van buite lug kosmaak en onthaal.
lekker om saam te kuier en mekaar te leer ken. ek is lief vir motorfietse en spoed moet my pasie deel.
31 - Christiana, Noord-Wes, Suid-Afrika
Altyd n glimlag op my gesig , ek Hou van nuwe dinge te probeer . Ek Hou van iemand wat lewe by jou woord is jou eer. Ek is Mal oor karre ,musiek, perdry ens
31 - Christiana, Noord-Wes, Suid-Afrika
Wees net jy
Altyd n glimlag op my gesig , ek Hou van nuwe dinge te probeer . Ek Hou van iemand wat lewe by jou woord is jou eer. Ek is Mal oor karre ,musiek, perdry ens
44 - Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Soe om myself te beskryf is nie maklik nie, maar kom ons probeer. Eks vriendelik, 'n bok vir sports. Ek hou van kamp (geen luukshede), die see en stilte van die natuur. Stokperdjies,mmmm... ...,wel...
44 - Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Wie nie waag nie .........
Soe om myself te beskryf is nie maklik nie, maar kom ons probeer. Eks vriendelik, 'n bok vir sports. Ek hou van kamp (geen luukshede), die see en stilte van die natuur. Stokperdjies,mmmm... ...,wel...
31 - Delareyville, Noord-Wes, Suid-Afrika
Teruggetrokke en skaam tot jy my eers leer ken dan word ek lekker gesellig. Hou van grappe maak maar het ook n ernstige kant.

Nuut in die Noord Wes en opsoek na geselskap
Teruggetrokke en skaam tot jy my eers leer ken dan word ek lekker gesellig. Hou van grappe maak maar het ook n ernstige kant.
42 - Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is opreg, eerlik en betroubaar. Ek sal uit my pad uit gaan om die mense in my lewe by te staan en help waar ek kan. Eerlikheid en opregtheid is vir my belangrik. Ek hou glad nie van "mind games"...
42 - Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Hou van kos maak, goeie geselskap en om die kamp vuur sit en kuier. Ek hou van jag en die buite lewe