Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Noord-Oos)

Greatexpertations

67 - Brits, Noord-Wes

Very kind loving women. Looking for a great cimpanion/friendship . Love to be spoiled and to spoil someone who appreciates a good loving caring woman. Comes from both sides. Loves the outside life....

De_Leeu1

46 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek het n uitgaande persoonlikheid en hou van kuier en tyd saam met my spesiaale persoon te spandeur. Ek hou van avontuur en het n lus vir die lekker lewe!

Maatjie1965

56 - Rustenburg, Noord-Wes

Eks n baie gemaklike mens en het sove liefde en vriendskap om te gee en kan vreeslik lekker gesels kommunikasie

Lag_Liefde

48 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Hi...dis nie my 1ste keer dat ek hier is nie...het te veel mense gesien met maskers op....verkeerde intensies, en dus sooo "sad". Is dit regtig so moeilik om iemand eerlik, opreg en met die regte...

Pappabear

44 - Hartbeespoort, Noord-Wes

I am a down to earth Afrikaans guy. Single dad of 2 amazing teenagers. Old school values, respect, trust and honesty. Just be yourself. I am looking for a meaningful relationship.

Krok_101

32 - Dikhololo, Noord-Wes

Eks spontaan en lewenslustig.ek probeer altyd die glas half vol sien.avontuurlustig en het biaie ambisie en groot drome.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23