Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Suid-Oos)

Ruanť97

22 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is n mense mens. Mal oor diere en hou nou en dan van n glasie wyn voor n warm kagel vuur

Reg07

28 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek sal nie omgee as jy die pynappel van my pizza af eet nie. Ek sal jou laat lag op n stap roete want ons het mos genoeg asem daarvoor ook.

Baruch

54 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek dink ons almal hier, het al 'n pad van beproewing gestap! Soms deur onkunde andermaal deur swak keuses. Maar ek glo dat, ons lesse uit die pad geleer het! Is jy bereid om opnuut te vertrou en te...

Hanlieq

59 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is 'n liefdevolle mens.. my vriende en familie se ek gee spesiale warm drukkies... Lief om te bederf en presentjies uit te deel...

Brendon1128

41 - Klerksdorp, Noord-Wes

Don't like to advertise myself... send me a message and ask what you need to know Im a down to earth type a guy.. no pretending Love animals,love the outdoors,enjoy cycling and im a Son of God...

Dame444

34 - Klerksdorp, Noord-Wes

Reguit Eerlik, hou van toer en avontuur. Nie n huishen nie Baie lief vir my werk en my kinders Eie besigheid Te oud v speletjies

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24