Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Suid-Oos)

zella62zella62
4
zella62

62 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Plat op die aarde .Hou van wie ek is en hou nie van fake nie.Lojaal en het jou *back*.Dit wat jy sien ..is ek ..My liefdestaal is kontak en woorde.Ek is n** eenmans vrou**.Geniet die natuur en...

Gil80Gil80
3
Gil80

44 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Rustige familie mens, Hou van geselig wees by die huis saam saam my kinders en familie, Diep en eerlike mens wat respek uitdeel maar ook eerlikheid en respek terug verwag

KittiekatKittiekat
2
Kittiekat

58 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is getrou en n goeie luisteraar. Ek hou van saam vriende kuier en gesels en om mekaar beter te leer ken. Ek is Mal oor lees en stap. My motto is om ander te behandel Soos ek behandel wil word....

Loutjie_1309Loutjie_1309
1
Loutjie_1309

45 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is n gewone man vol grappe en sien kans vir baie in die lewe altyd tyd vir n grap of 2

Flipi15Flipi15
4
Flipi15

31 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Godvreesende, Avontuurlustige man. Van Netflix en chill, tot fiets ry en lag, en sing klip hard indie stort. Opsoek na n maaitjie om lewe te geniet en te deel.

gesels123noordwesgesels123noordwes
1
gesels123noordwes

58 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is ñ eerlike vriendelike mens. Ek hou van gesels en sommer net mense beter leer ken. Ek gee nie voor wie ek is nie.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024