Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Overberg

Liefie_001

65 - Gansbaai, Wes-Kaap

Nadat ek afgetree het Des 2019 en verhuis na kusdorpie ..het ek baie tyd tot my beskikking..Ek is baie gemaklike mens..glo daar skuil goed in elke mens.Leef en laat leef....Nie groot in Politiek. .

kevivor65

65 - Hermanus, Wes-Kaap

65 year old South African male , easy going yet does stress at times 🙂, Belongs to an Angling group, 7 pensioners and 3 youngster , also does Parkrun here at Groeneweide,

Viv077

43 - Hermanus, Wes-Kaap

Ek is n bondel enirgie. Positief en dankbaar vir elke dag. Altyd positief en optemisties. Ek hou van besig bly in en om die huis of met vriende kuier en braai. Wereld wys en altyd honger vir nog. I...

NickvZ

32 - Hermanus, Wes-Kaap

Fun, relaxed and an outgoing person overall. As ek elke aand kan braai is ek 'n happy camper. Mal oor die buite lug, kamp en natuurlik die somer.

MsM007

39 - Pringlebaai, Wes-Kaap

I am easy going and enjoy meeting new people. I enjoy going on roadtrips, camping and braai. I also love to read, Spend time with friends and always game for a newadventure. Good coffee makes my...

Seeman56

64 - Hermanus, Wes-Kaap

Die finale goue jare se mooi moet verseker gedeel word met 'n maat wat die skoonheid van die see, die sand, die strand, die branders, die skuim, die rotse, die seelewe, die stormwinde, die reën,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01