Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noord-Kaap (Noord)

misskortenkragtig

49 - Keimoes, Noord-Kaap

ek is n eerlike persoon heg bja waarde an enige vriendskap k hou van opregtheid en eerlikheid.ek hou van kyer mar ook van my me time.en is n openlike mens

HAKAI

28 - Upington, Noord-Kaap

My friende sal my persoonlikheid beskryf as mal, lui irrassioneel. Ek hou daarvan om eerder by die huis te bly as om uit te gaan.

Raven1987

32 - Kuruman, Noord-Kaap

Ek is n eazy going persoon hou van saam friende uit hang en braai en dans en dan hou ek ook van net ontspan en movies of series kyk

Pippa404

25 - Upington, Noord-Kaap

Vriendelik,opreg,eer lik en betroubaar... Borrelende persoonlikheid. Plaasmeisie. Lief vir die buite lewe en die natuur. Leer my ken om te weet wie ek is❤

Tommy888

31 - Upington, Noord-Kaap

I am a romantic person who wants a serious relationship, very sociable with a very positive character. Allaways i am happy.

Aandblom

46 - Upington, Noord-Kaap

Ek is enkellopend en wens soms 'n vrolike huis vol mense wag vir my by die huis, of ten minste een spesiale persoon met wie ek kan gesels oor my dag. Ek is sagmoedig, eerlik, lojaal, opreg en baie...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24