Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Sentraal Vrystaat

Lienkie123Lienkie123
6
Lienkie123

46 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is lewenslustig,hou van lag en is mal daaroor om ander te laat lag,geniet my lewe voluit,is baie positief

Hoofstuk1Hoofstuk1
4
Hoofstuk1

30 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Avontuurlustige siel op soek na 'n Travel partner vir naweek-avonture 🏞️ en laatnag gesprekke. Ek is besig om 'n besigheid te bou, so weeksdae is ek vreeslik besig 💼, maar ek...

DiamantOogiesDiamantOogies
1
DiamantOogies

49 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is baie groot op eerlikheid en respek. Ek is n homebody en soek iemand wat my humor pas en saam my Animation flieks sal kyk.

jaxflooijaxflooi
2
jaxflooi

41 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is n selfstandige vrou....hard werkende mamma van n tweeling.....lief vir diere ......en opsoek na IETS..... Geniet om tyd met my familie en vriende te spandeer....oh en LOVE Kersfees en...

XJRXJR
2
XJR

34 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Goeie men's, proebeer altyd vriendelik wees Is altyd baie positief Geniet dans en nuwe mense leer ken Kan vir ure sit en gesels

vossie64vossie64
1
vossie64

60 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek's n vriendelike & opregte man. Het 'n goeie sin vir humor. Het n hart van goud om Ander te help. Ek's n kind van God.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024