Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oostelike Vrystaat

Sonskyn889

75 - Bethlehem, Vrystaat

Liefdevol, romanties, eerlik, vriendelik, nie humeurig nie. Hou van musiek, stap, die see. I am who I am. Wil graag iemand soortgelyk ontdek.

Braaiboer

50 - Bethlehem, Vrystaat

Ek will graag die lewe se mooi dinge met imand deel. Lekker kuier gesels en pret he. Ek Hou van die natuur en will dit met iemand deel. Ek Hou daarvan om my huis mooi te maak Sal dit saam Kan doen.

Vredegeluk

55 - Bethlehem, Vrystaat

Eerlikheid geluk en liefde al wat n mens wil hê, nie tyd vir oneerlikheid nie en ons nou al groot en die lewe raak by die dag korter kpm ons geniet elke oomblik daarvan groete

Skay

23 - Phuthaditjhaba, Vrystaat

I'm a shy person,until I get used to the person I like reading,watching movies or series Introvert

Wi_us

24 - Bethlehem, Vrystaat

Ag sommer maar net vir die lekker kom ons kyk wat gebeur dalk kom daar iets goed hier uit mens weet nooit

Angellips1983

38 - Bethlehem, Vrystaat

Ek is baie liefdevol. Hou van die buite lewe. Kamp, visvang, braai en lekker musiek. Laaik om te ontspan en geselig te wees. Kyk mooi na my self. Is eerlik en op reg en plat op die aarde.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021