Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike Vrystaat

Mandjies

50 - Frankfort, Vrystaat

Ek dink ek is gemaklik. Hou nie van voor opgestelde idees nie. Hou van oefen. Soek ń maat. Hou stap. Doen handwerk. Hekel laslappies

bokvsports

40 - Parys, Vrystaat

Eks n vriendelike gelukkige mens wat net iemand soek met selfde ge-aardheid. Ek is iemand wat die lewe wil geniet en volheid leef.

Corne50

52 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is saggeaard, maklik om oor die weg te kom. Lief vir diere en mense. Ek is lief vir die see.

Gato6

56 - Parys, Vrystaat

I could actually write anything i think the best way to get to know me is to actually talk to me. I am looking for a best friend someone to share my life with so please contact me let's talk

Irene179

57 - Sasolburg, Vrystaat

Ek hou van party en swem uit eet te kuier en my famielie is ook belangrik te reis en het baie liefde om te gee

Jjhp

51 - Welkom, Vrystaat

Ek is n gemaklike mens, kan baie verdra. Ek hou van eerlikheid en opregtheid. Hou van buite lewe, besit my eie plasie en geniet dit baie. Ek hou van kos maak en is nogal erg op wat ek wil eet vir...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24