Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike Vrystaat

Nash8716

42 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is n goeie mense. Eerlik opreg en ek is opsoek na iemand wat my met resoek sal behandel en my aanvaar vir wie en wat ek is.

Lipleklekke

39 - Virginia, Vrystaat

Ek is n still men's wat Hou van diere en natuur. Ek Hou van mense wat lewenslustig is. Wat Nie bang is om nuwe goed te try. Ek is n skaam men's tot Ek gemaklik voel Dan Kan Ek nogal bietjie van n...

Johan051

55 - Kroonstad, Vrystaat

Nie bedoel om alleen oud te word nie.Spontane aktiewe persoon, kyk goed na myself en jonk van gees. Wil pret he saam n maat, maar geniet ook n vuurtjie met musiek en n wyn.

Lientjie939

31 - Frankfort, Vrystaat

Ñ stil saggeaarde persoon met goeie morele en etiese waardes. Glo aan eerlikheid en wedersydse respek. Hou daarvan om tyd saam geliefdes te spandeer.

Lewenlustig

67 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is is n lewenslustige, positiewe, humoristiese mens wat daarvan hou om die lewe te geniet. Ek het nie baie grille nie en kom maklik met mense oor die weg. Ek glo die lewe is kort en mens moet...

Gnostics1974

48 - Virginia, Vrystaat

First....! I don't but airtime, I'm not interested in nudes or vids that's for sale. Then the rest is pretty simple, Honesty makes everything simple, way better to remember, and it avoids any...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021