Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Breederiviervallei

Minah081

24 - Worcester, Wes-Kaap

Bok vir sports. Ek hou van goeie geselskap. My afkeure is laeselfbeeld. Enigiets wat pret is. Enige avonture sal ek aanpas. Kuiers met familie n vriende, lees Ek leef volheid

Kebby836

38 - Worcester, Wes-Kaap

Am a good guy I love life and meeting new people that me if you with me you well be just enjoy

BoerSeun635

21 - Worcester, Wes-Kaap

Ek's n saggeaarde en n liefdevolle persoon. Ek speel graag kitaar en sing, ek hou van kamp, visvang, en tyd op die plaas deur te bring.

Teresa14

48 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is n baie sagte liefdevolle persoon en maklik om mee oor die weg te kom. Hou daarvan om rustig in die natuur te wees en te lees maar hou ook van braai met my vriende

Agentxx13

25 - De Doorns, Wes-Kaap

I enjoy going out for fine dinning or even just staying at home watching a movie depending on my mood.

Renť

45 - Robertson, Wes-Kaap

I'm easy going and fun loving. Love to visit with friends and enjoy a glass of red wine. Let's chat and see where it goes.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24