Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Breederiviervallei

LiefieLove999

31 - Worcester, Wes-Kaap

Net my leer ken vir die mens wie ek is...Is n baie gemaklike mens en pas gou aan by enige iemand en mense.Ek hou van tyd spandeer saam vriende en familie met braai of net rustig by huis...

magehrt

57 - Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

I'm a very practical, common sense type of person. I'm also a very kind and giving person to a fault. Normally putting other's needs well before my own.Never mistake kindness for weakness...as much...

Ladybug

35 - Robertson, Wes-Kaap

Ek is baie openlik as iets my pla sal ek vir jou se wat dit is. Is fun en outgoing of te wel so sê my vriende. Ek hou van movies kyk en jy moet self uitvind wat my gunsteling is😊. Ek hou...

Teresa14

48 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is n baie sagte liefdevolle persoon en maklik om mee oor die weg te kom. Hou daarvan om rustig in die natuur te wees en te lees maar hou ook van braai met my vriende

Dromer1982

38 - Worcester, Wes-Kaap

Plat op die aarde en baie reguit. Wys my wie jy is en ek sal dieselfde doen. Vat n kans mnr 😉

Kebby836

38 - Worcester, Wes-Kaap

Am a good guy I love life and meeting new people that me if you with me you well be just enjoy

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24